Ek is besig om die blog te skuif na ‘n nuwe huis. Hopelik as alles goed gaan behoort almal wat op die oomblik vir Mamma Zel volg outomaties oor te skuif en sal steeds e-posse ontvang van nuwe inskrywings (net onder ‘n nuwe naam). Hou maar saam met my duim vas dat dit glad verloop, want ek is redelik tegnologies gestremd.
Julle is welkom om reeds te kom inloer by die nuwe blog, http://lomi.co.za/. Verskoon maar, dit kort nog skuur en skaaf.