Mamma Zel is nou amptelik geskuif na lomi.co.za. As jy voorheen die blog gevolg het behoort jy nou e-posse/feeds te kry van wat op Lomi gebeur. Julle behoort reeds kennis te gekry het van een post, “2de Gesin Spele”. As jy nie het nie, gaan asseblief na lomi.co.za en volg dit weer, want dan het daar iewers ‘n foutjie in gesluip by die oordraag.
Ou posts gaan ook nie meer hier sigbaar wees nie. Kom loer dus by lomi.co.za in as jy verder van my wil hoor.