About
Hierdie is die suster blog van Mom Zel. Die wêreld is immers Ingels genoeg 🙂 Van Mom Zel se posts sal seker ook van tyd tot tyd hier verskyn, sowel as heelwat van my ander gedagtes wat rond fladder. Ek moet immers so veel moontlik van iets weet as dit eers my aandag getrek het.